Johan bied twee programme aan. Albei geskied in Afrikaans.

Een, waar hy 'n 50 minuut vertoning aanbied wat bestaan uit hoofsaaklik geestelike liedjies. Hierdie vertoning is uitgeknip vir kerkdienste aangesien elke liedjie 'n spesiale inspirerende boodskap bevat.

Voorbeeld van repertoire

  • Thank God for kids
  • A Father's Love
  • Om tyd te maak
  • Today
  • Travelin' thru
  • Three wooden crosses
  • Liewer jonk op 70 as 40 jaar oud!
  • Bridge over troubled water
  • Morningside
  • No matter how high I get
  • The Angels cried
  • He grew the tree
  • My tribute

Sy ander program bevat geestelike liedjies asook sekulêre musiek en van sy immergroen treffers soos "Pa se Grootman", "'n Dans met Pa" ens. Hierdie vertoning duur tussen 50 minute en 'n uur.

Voorbeeld van repertoire

  • Vanaand
  • Danna dans net
  • Dis 'n land
  • Three wooden crosses
  • Thank God for kids
  • Om tyd te maak
  • 'n Dans met pa by die huweliksonthaal
  • Liewer jonk op 70 as 40 jaar oud!
  • Bridge over troubled water
  • Johan Stemmet treffers keurspel
  • The Angels cried
  • He grew the tree
  • My tribute

Johan se vertonings is gerig op die gesin. Alhoewel hy die klem laat val op geestelike musiek, is sy vertoning deeglik gebalanseerd, uiters vermaaklik en beloof om die gehoor te verryk.

Om vir Johan te bespreek: kontak Elsa Colling by
(011) 888 - 1774 of per e-pos: elsa@noot.co.za.